TG Newsletter: POESPLAAS RALLY


Poesplaas Rally

(26 January - 4 February 2008)


DAG 1 (Jo’ies – Upington)


SKINNY: Die klok slaan 06:30 en ons slaan die pad!


SKINNY: Justin op Shirley en ek op Tonto. Ons vat net twee sakke vir 10 dae; 10 skoon panties en t-shirts, ‘n tanneborsel en bietjie ‘prinses’! Dit het die vorige aand nog gesous, maar dit lyk of Sparky sy gevreet vir ‘n verandering wou kom wys.


JUSTIN: The last few days prior to ‘lift-off’, I’ve been ****ing myself every time I look at the Buell’s seat. Fortunately the horse is big and strong and is able to haul our entire luggage no sweat.


SKINNY: By Coligny het ons sommer langs die pad gestop om die enigste bier wat ons in die yskas kon kry te deel - ons is mos op holiday!!! Coligny is waar my ouma in die ouetehuis gebly het, waar nog heelwat van my familie bly (…veral my gggghot tweeling niggies) en dan natuurlik die geboorte dorp van SA se hoogs springende lady - HESTRIE STORBECK-CLOETE-ELS!!! Dis ook seker die dorp met die grootste ‘annerkant-die-treinspoor’ woonbuurt! Hehehe!!!


JUSTIN: The Miller was still lekker cold, the bikes nice and hot. Got some really odd stares from the few passers by as we sucked on a cold one, they must have only seen motorcyclists on this road before.


SKINNY: In Vryburg! ‘Hoe ver nog????’ cause my ass is dead already. This tree I am sitting on is more comfortable, damn it!!!


SKINNY: Justin wys sy fotografiese selfportret somewhere oppad na Kuruman?


JUSTIN: Boredom sets in… OK, so whip out the camera and start playing. No oncoming traffic to worry about. Mmmmmm… must clean wheels and visor some time.


SKINNY: Een ****** groot VENTER?


JUSTIN: And this is where the Buell stalls on me for the first time!!! Put it down to over heating as the temp must be around 40!!! Let her cool for a while and off we go again.


SKINNY: Net annerkant Kathu was daar ‘n pienk helse-gevaarte. Sien die Kalahari donner storm in die agtergrond!!!


JUSTIN: This pic does not do the scene justice at all. We were running parallel to this massive storm that kept arcing with the ground below. Some of the most amazing lightning I have ever seen and not too far from us either!


SKINNY: Olifantshoek moes ons net eers dors les. Die barman het mooi gevra dat ons baaikers samblief eerder hulle dorpie in die vervolg moet ondersteun as ons ‘n nag wil oorbly. Ek dink ons sou nogals lekker kon kuier by die Kalahari Hotel, maar ons moes nog Upington haal!

JUSTIN: The oomie inside had a baby vervet monkey running around and posing on his shoulder. It took an instant fancy to Skinny and just wanted to kiss her. Didn’t want to take a pic as I had already scared the crap out of it when I leant over the bar and ordered the first beer.


SKINNY: Spel-tjek is eers beskikbaar in die volgende ‘upgrade’ packet van BIC-101.


JUSTIN: First rule learnt for the trip - check were you ****! This eight legged specimen was probably about 6 inches from my face when I looked up, net daar in my broek gekak!!!


SKINNY: Die bier maak ‘n man se blaas klein, maar piepie in die veld bly maar ‘n man-ding! Jy sal my hoor gil het as ek nou teen die gedrog moes pee!!!


SKINNY: Ons het die eerste aand oorgebly by Kuthula Lodge (…met self-catering)! Maar met die gesukkel om ons baaiks oor 5km sagte sand tot by die lodge te kry, het ons nie rekening gehou met die feit dat die Spur in town is nie?!? Nie een van ons was lus om weer daai paadjie aan te durf nie en nag 1 op die A-LA-CARTE menu was: Nik-Naks, tjillie-stix en half ‘n flessie OBS!!!


JUSTIN: Want to hear Skinny scream like a banshee?!? Throw her in a pool? OR… put her on a bike on loose sand. Ek het maar net lekker gelag? Never mind ****ing myself too with short wheelbase rock hard tyres. Good fun though.


Fokken sand……………………………….!!!


Dag2

(Upington - Springbok)


Net annerkant die magtige Oranje het ons gestop by… WAG HIERVOOR… Die PIENK Padstal!!! Hier’t ek ge-pose by die voorloper van die oorspronklike Kawa – die JAWA!!!


Hier droog hulle druiwe uit – dan word hulle rosyntjies!!! Wonner wat word gedroogte GUAVAS??? *bloos*


Brrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrr!!!!!!!!!!!!!


…en dit vir ‘n oke wat nie eens weet WAT vir ‘n ding ‘n nommerplaat is nie! Hehehe!!!


Die vokol groei omtrent so enkel hoogte…


Daar was nie eers ‘n ou boompie of ‘n ou CLIMAXie of eens ‘n ou Vodacom toringtjie vir ‘n bietjie skadu nie!!!


Padlangs… tussen nêrens en iewers!


En raai waar is ons nou…!!! Hier het ek ten minste my melktert gekry waarna ek die jele blêddie vakansie gesoek het!


STOOOOOOOOP!!!!!!!!! BOKKIE!!!!!!!!! Kyk… daar’s klippe!!!!!!! Die is nou diamant wêreld en eintlik mag mens nie jou voertuig hier verlaat nie… Jaaaaaaa right! Wie vertel nou vir ‘n baaiker enige iets?


My ridder op sy swart stead… Langs die pad was daar heelwat myn bedrywighede. Een waarvan hulle ‘n moerse gat in die kant van ‘n berg gegrawe het wat tot ‘n tonnel gelei het – het maar bietjie verlate gelyk… Die enigste lewe was by Aggeneys en let wel die gebruik van die enkelvoudige woord ‘lewe’!!!


Dag3

(Springbok – Nieuwoudtville)


Ons het oorgebly by Naries Namaqua Retreat op die pad uit na Kleinzee. Die verbly was in gras hutte wat in die rotse gebou is. Die rotse vorm deel van die bed se kopstuk, die stort en sommige van die mure. By die aandete in die restaurant was ons 4 pare; ons, Russe, Nederlanders en Duitsers… Die Duitsers het BMW’s gehuur en deur SA en Nam kom toer. Die volgende oggend het ek gevoel soos ‘n karakter in Lord of the Rings… en dit was nie omlat my gat so seer was nie!


Die mis het gelukkig gou opgeklaar.


When in Garies… make like the Garies!!! Soek koelte!!!!!!!!!


Die girl in die caffie was nie baie keen om aan ons Redbull te verkoop nie want… ‘Meneer, hulle is darem ma dêm duur!’


Van hier af het ons uitgevind net HOE erg die Kaap se winde kan waai! Blêddie hel!!! Ek’s wraggies verbaas dat SA ‘n lektriesity probleem het met al die wind om te harnas. Teen die tyd wat ons Van Rhynsdorp binne GEWARREL het was ek lam… gatvol… windverwaai!


Ten minste van hier af was die wind van agter MAAR die duiwel het geholiday in daai valley… Dit was maar bloedig warm. Ons is teen Van Rhyns pas uit… B-E-A-tiful!!!!!!!!!!


…en natuurlik moes ek mos plek bespreek by Papkuilsfontein – speelgronde van laas jaar se GS-challenge! Ons het Justin se Buell sommer by een van die oomies se huise op die dorp gelos en ballas teen die tenk, two-up die 20 kilos grondpad aangedurf. Ek swyg!


Papkuilsfontein


Ons het ‘n ongelooflike aand ete gehad! Drie gang maaltyd. Net die voorgereg alleen was iets smullends: Knoffelbrood met gepepperde camembre kaas en snytjies mango bedruip met balsamic stroop!!!


…en dit was nie load-shedding nie – dit was ROMANTIES!!!


Dag4

(Nieuwoudtville - Kaapstad)


Vroeg genoeg uit die vere met ‘n koppie boere troos…


…en die sons opkoms!


Van Rhyns pas!!!


…en die misverstand foto! Hehehe!!!


Clanwilliam en die duurste bier OOIT!!!


Daai aand is ons gespoil met krewe, garnale, kalamarie en ‘engeltjie’-vis (…geen idee wat dit in Afrikaans is nie). Ons het ge-lodge by PD en Scorp vir twee nagte en dit was absoluut die beste om weer ons ou pêlle te sien! FOK! As dit net nie so ver was nie… ek sweer ons sou elke dag ‘n breakfast run gedoen het.


Dag5

(Djol innie Kaap)


PD het ons vir ‘n joy ride om Chapmans Peak gevat


Chapmans Peak


Ons het by ‘n paar klein dorpies/voorstede gestop en toe besluit om te gat slaap soos munisipale werkers in die park. Het gou ‘n bêrsie by A.C. Kermans gaan koop en daar sit ons ‘op’ na die botaniese tuine. WOW!!! Mens kan ‘n hele dag net daar spandeer! Maar ons het die eerste naaste boom gekies en gedut (…saam met ‘n jele kolonie brandwurms!!!). My roastie op die heup het ook besluit om af te skeur en die woord ‘mosterd’ sal nooit weer vir Justin dieselle betekenis hê nie…


PD mag maar met daai 400… maar dis tyd vir ‘n groter bike, Pippie!!!


Die aand het PD ‘n verassing TB opskop ge-organize!


Dis was so naais om al julle Slapies te ontmoet! Daar’s nie ‘n kans dat ek almal se name gat onthou nie, ma dankie dat julle ons laat welkom voel het! …en JA – Michael Jackson kan ‘n oor van ‘n kop af praat!!! Hehehe!!!


“Wors? Wie’t gesê WORS??? Oooh… HANSwors!!!”


Dag6

(CT – Sedgefield)


SRXy en PD het die oggend saam met ons uitgery met die kuspad tot by Betty’s Bay en ‘n vinnige breakfast weg geslaan. Dang, maar die Kaap het groter travis jams as Jo’burg!!! Ons was op een stretch 11 baaiks agtermekaar ‘lane-kloofing’!


Die see…!!!


Ons het ge-breakie by ‘n Superette in Betty’s Bay wat enige swiet op aarde verkoop. Daar was van daai sjerbet in die plastic Coke bottles, tjoklit siegrets, pilletjies armbande, swiets lipstick, etc. Ek dog ons het HEAVEN gevind!!!


“Mmmmm… ‘n pink t-shirt??? Hy probeer seker net by ons Capies inpas!”


Van hier af het ons deur een van SA se mooiste dele gery. Alles is groen, skoon en vars.


Ons het totaal-en-al verlief geraak op Riviersonderend en het sommer al planne begin maak om goetjies te pak en weg te loop soontoe.


Toe het ons vir Hoender gaan oplaai in George. Sy het afgevlieg om by die Poesplaas rally te wees.


Het by Ben en Michelle oorgeslaap in Sedgefield en ‘n ou vleisie gebraai. Die volgende oggend vroeg het Justin, Ben en Kitty gaan swem in die groot oseaan voor ons weer in die pad geval het.


Dag7

(Sedgefield - Steydtlerville)


Ons eerste stop was in Uniondale en alhoewel ek nie altyd seker was of dit die spokie of Kitty agterop was nie, was die rut plesierig!!! Ons het gestop by ‘n classy joint (…’joint’ voorspel seker die trip voorentoe…). Dit was ‘n ou huis wat ‘n Jo’burger en sy ballerina vrou omskep het in ‘n Koffie-kroeg/teater met ‘n grand-piano! Daar was kandelare wat oral gehang het en ons ontbyt/middag ete was French toast, blou-kaas en fig preserve!


Die kak het ook hier begin spat, aangesien ons die Titty Twisters raak gedrink het… Dis soos as mens halfpad by die supertube af is en nie seker is of dit nou lekker OF kak is nie, maar omdraai is nie ‘n opsie nie! Hou my pantie – hier gat ons!!! Hehehehe!!!


Let wel – die drankie in die hand links op die foto is NIE Coke NIE!!!. Die hand behoort aan een van die bike gooiers en kom uit die boere ‘pab’ langsaan. Moerse nice bar met ou bal-en-klou meubels, bok horings, springbok velle en ossewa parte. Flippen COOL!!!


Ons het in Willowmore gestop vir nog een biertjie saam met die harrebaarde en toe die sement paadjie aangevat Steydtlerville toe.


Daar aangekom he tons nog manne ontmoet en nog ‘n dop weg geslaan voor ons net af in die pad by die plaas afgedraai het.


Die rally was op ‘n plaas wat behoort aan Oom Doc Craven se kleinseun - Danie. Ons het in die skuur geslaap en in een van die anner skure gekuier. Daar was ‘n kroeg wat ge-dedicate was aan Die DOC, hooibale tafels en stoele buite onner die sterre – so baie sterre, dit lyk asof die swart hemelruim net tyddeel besit!!!


Ons het ou vriende gesien, nuwe vriende gamaak en as jy Kitty was… ‘n HUNK ontmoet en selfs sy telefoon nommer gekry!!! Maar gelukkig was sy die keer nie SOOO maklik nie!


Op die kiekie is Michael Bolton (…aka Neil); William van Renegade Kawasaki en die barlady.


‘n Paar kiekies by die vuur – wagted op KOS!


…en uiteindelik – POTJIEKOS!!!


…en toe dans ons…


…en toe kon ons nie meer lekker onthou nie!

…en ons kuier!


…en ons kuier!!


…en ons kuier!!!


…tot ons OP gekuier is!


Dag8

(Oppie Poes Plaas)


Ons sal hom NOOIT vergeet!!! …maar dalk sal hy ook soos Jilly-Bean besluit om ons wel volgende jaar te join – al is dit nou in ‘n anner gees! Maar Jilly-Bean… hoekom nou juis ‘n worshond???


Vir die res van die dag het ons besluit om net te ontspan. Dit was bloedig warm en meeste het maar afgekoel in die swembad OF van binne met ‘n bier!


Al die poese…!


Ons het naby die kroeg gebly…


…though Hoenner het die ‘prime’ spot beklee!


Meeste het maar gesuffer van ‘n case of vagina… Voel goed, maar lyk kak!


Ons het later die middag gaan loer by die Steydtlerville hotel – wanneer hou ons ‘n rally daar???


Dag 9

(Steydtlerville – Colesberg)


Die volgende oggend het ons vroeg in die pad geval en verby ongoddelike klein plekkies verby gery – soos BAROE!


Langs die pas he tons ons lucky skilpad gekry, maar wat Kitty wou aanvang is ons nie seker nie?!? Verskoon maar…


Two up oppad na Graaff-Reinet! Tussen Middelburg en Colesberg het die wind so erg gewaai dat Tonto ‘n paar keer ‘n wandeling aan die verkeerde kant van die pad gevat het. Gelukkig het die karre gesien ek sukkel en oorgeskuif na die noodbaan. Ek was so bly om aan die einde van die dag af van die baaik te klim. My arms was so lam ek kon skaars my bier by my mond kry!!!


Graaff-Reinet was slegs die hotel oop, maar ons het elk ‘n slice koek en ‘n bier gesluk.


In Colesberg by die historiese huisies en ‘n moerse kerk!


Ons het by die Horse-‘n-Mill gaan eet. Dis hier waar die Harley rally elke jaar plaas vind…


Ek??? Ek was dronk??? Ooooh, cry me a fuckin’ river…


Vat so DaCat!


Dag10

(Colesberg – Ons eie kooie)


Justin??? Justin??? Weet jy wat jy doen????


Justin??? Justin??? Is jy dood seker???


‘Ello??? Is dit die AA? Askies meneer… watter kant toe rol ‘n wiel? Links OF regs?


Ssssssss…………..


Crack found on the N1!!!


Sopnat – maar veilig terug in Jo’ies… Ons is verwelkom met ‘n hael storm!



HONESTY NEWSLETTER!

If you're familiar with the rural concept of the honesty bar, this honesty newsletter ain't much different... I'm a completely un-paid journalist, relying instead on readers using the honour system. You read the newsletter and then leave an amount you see fit for the entertainment you've received.

If you don't find it particularly amusing, then you fork out NO dosh. I won't stop sending you the letter – it is still mahala to those that count their coins and... I love sharing my stories.

As requested by my overseas readers, you can donate to this newsletter on my PayPal account: skinny@tankgirls.co.za

OR...

You can do an EFT transfer to the account below.


Flat Taps Pappie!!!

Skinny

www.tankgirls.co.za

www.facebook.com/SkinnyBikerChicken

www.pinterest.com/skinny400 YouTube: Skinny van Schalkwyk

Instagram: skinnyvanschalkwyk

RECENT POSTS:
SEARCH BY TAGS: