TG Newsletter: PADDOCK STAND


Paddock Stand

(March 2008)


Jammer mense maar ek het lanklaas geskeer... Laat ek probeer verduidelik hoe maklik dit is om een motorfiets bo-op een paddock stand te kry: 1. Die penarie!!! Hier sit ek - sussie-alleen en daai swaar monster moet OP! Wat gemaak nou???


2. Paddock - Paddock - Kom in PADDOCK!

Plaas die paddock stand 'skeef' (...nie soos my bikini nie), met die hoeks ingehak by die wiele. Julle sal sien dat die een wieletjie van die paddock soos 'n bottorvlieg in die lug hang! Sien???


3. Ek voel 'n ligte drukking!

Plaas nou 'n klein bietjie pressure op die paddock stand met die een hand terwyl jy met die anner hand vroetel... ek meen... bietjie drukking toepas om die baaik te help regop staan. MOET NIE PRESSURE OP DIE PADDOCK STAND OOIT ONTSPAN GEDURENDE HIERDIE STAP NIE. Dit sal verseker dat die hakkies nie uit'spring' nie. Goeiste - daar ontbloot ek amper... *bloos*


4. Draad TREK!!!

Nou begin jy trek... sommer aan die baaik se sterre-kant. Nog PRESSURE op daai paddock man!!! NOG man!!! NOG!!!


5. Vinger alleen weet!

Jy gaan op 'n punt 'kom' waar jy net 'n vinger hoef te grbruik - lig soos 'n veertjie!!!


6. Allamapstieks!

Siedaar!!!


NOU MOET DAAI BAAIK WEER AF - REG???


7. Kontsentreer!

Lig eenvoudig die stand stadig op...


...tot die wiel op die grond raak, maar die paddock nog genoeg pressure het om die baaik regop te balanseer!


8. Middelpunt?

Jy weet mos nou waar die middelpunts gewig van daai BONEY is - jy kan hom sommer met EEN hand daar hou, maar hoe vinniger jy roer, hoe makliker gaan die volgende beweging wees.


9. Focus JOCK!

Los nou die paddock en fokus geheel op die bike!


10. Laat hy val waar hy wil...

Maak seker jy's aan die side-stand se kant van die baaik - EN DAT DIE SIDE-STAND NATUURLIK ENGAGE IS!!! Probeer om die baaik so stadig as moontlik te laat sak op die sidy - dit gaan maar gepaart met rukke en STOTE soms...


11. Hierts!

Tieties... ek meen... Ta-da!!!



HONESTY NEWSLETTER!

If you're familiar with the rural concept of the honesty bar, this honesty newsletter ain't much different... I'm a completely un-paid journalist, relying instead on readers using the honour system. You read the newsletter and then leave an amount you see fit for the entertainment you've received.

If you don't find it particularly amusing, then you fork out NO dosh. I won't stop sending you the letter – it is still mahala to those that count their coins and... I love sharing my stories.

As requested by my overseas readers, you can donate to this newsletter on my PayPal account: skinny@tankgirls.co.za

OR...

You can do an EFT transfer to the account below.


Flat Taps Pappie!!!

Skinny

www.tankgirls.co.za

www.facebook.com/SkinnyBikerChicken

www.pinterest.com/skinny400 YouTube: Skinny van Schalkwyk

Instagram: skinnyvanschalkwyk

RECENT POSTS:
SEARCH BY TAGS: