TG Newsletter: BARBERTON


Barberton

(29 December 2009)


...op laaste, besluit ons om vir ChrissieB en Mario in Barbeton oor Nuwejaar te gat kuier. Laai gou albei die bikes en val in die pad. Slegs 2 kays af met die snelweg besluit Tonto... niemand stuur daai steeks perd in ‘n rigting wat hy nie lus is voor nie. Terug shop toe en laai gou alles op een bike. SKINNY GAAN PILLION!?!?!?!?!


Kyk net hoe grinnik Justin...


Eerste stop op die N1 is vir Breakfast. Agter op sit maak honger. ‘n Quick Steers breakie en ons val weer innie pad. Justin nogsteeds in sy noppies oor sy lyf agter op.


Lunch het ons ‘n KLAASY cafe gekies – broer!


Scenery van agter ‘n helmet.


Justin se eige trok.


Welkom – welkom!


Die pub!


Mario took us on a short 4x4 trail overlooking the dorp. We made it all the way to the other koppie in the front – eardrums in tact!


Die dorp! Ons het ‘n paar dampies geslaan en volgende keer sal ons daar gat kamp.


Blue-Steel!


Sonsondergang aan die een kant...


Maan opkoms aan die anner...


As jy lank genoeg kyk – sal jy dit sien!


Ons het vreeslik lekker by Chrissie hulle ontspan, bier gedrink, warm gekry – EK’T SELFS GESWEM (...amper opgelos!).


Oppad terug gou by Justin se ma-hulle in Nelspruit gestop vir ‘n koffie! En terug gemik huis toe. Een kiekie geneem by Old Joe’s.



HONESTY NEWSLETTER!

If you're familiar with the rural concept of the honesty bar, this honesty newsletter ain't much different... I'm a completely un-paid journalist, relying instead on readers using the honour system. You read the newsletter and then leave an amount you see fit for the entertainment you've received.

If you don't find it particularly amusing, then you fork out NO dosh. I won't stop sending you the letter – it is still mahala to those that count their coins and... I love sharing my stories.

As requested by my overseas readers, you can donate to this newsletter on my PayPal account: skinny@tankgirls.co.za

OR...

You can do an EFT transfer to the account below.


Flat Taps Pappie!!!

Skinny

www.tankgirls.co.za

www.facebook.com/SkinnyBikerChicken

www.pinterest.com/skinny400 YouTube: Skinny van Schalkwyk

Instagram: skinnyvanschalkwyk

RECENT POSTS:
SEARCH BY TAGS: